DKD sê nou selfoon is nié in Modack se sel gekry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nafiz Modack met een van sy hofverskynings in die landdroshof in Kempton Park. Foto: Gallo Images
Nafiz Modack met een van sy hofverskynings in die landdroshof in Kempton Park. Foto: Gallo Images

Die selfoon wat Maandag in die Drakenstein-gevangenis ontdek is, is glo nie in die sel van Nafiz Modack (40), vermeende rolspeler in die Kaapse onderwêreld, gekry nie.

Singabakho Nxumalo, woordvoerder van die departement van korrektiewe dienste (DKD), het Woensdag bevestig dat ’n selfoon in Modack se sel gevind is en dat hy voor ’n tugkomitee gedaag gaan word.

Hy het egter dieselfde aand per WhatsApp laat weet dat hierdie inligting verkeerd is. ’n Selfoon is gevind, maar glo in ’n gedeelte van die afdeling waarin Modack aangehou word, nie in sy sel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 0/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.5%
Goud
1,787.43
-0.3%
Silwer
23.94
-0.9%
Palladium
1,992.66
-0.9%
Platinum
1,018.53
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.3%
Hulpbronne 10
63,048
-0.7%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos