Deel

Dokter (84) in Durban by bedrogsaak met doodsertifikate betrek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Dokter in Durban is by bedrogklagte betrek waar iemand na bewering verkeerdelik dood verklaar en ’n eis vir ’n lewenspolis ingedien is, terwyl die persoon in werklikheid nog gelewe het.  Foto: Pixabay
’n Dokter in Durban is by bedrogklagte betrek waar iemand na bewering verkeerdelik dood verklaar en ’n eis vir ’n lewenspolis ingedien is, terwyl die persoon in werklikheid nog gelewe het. Foto: Pixabay

Die Valke in KwaZulu-Natal het ’n dokter van 84 jaar oud verbind met ’n klag van bedrog met ’n lewenspolis wat aanstaande maand deur die hof aangehoor gaan word.

Hy sal aangekla word saam met die polishouer, die eiser en ’n begrafnisondernemer wat verlede jaar in hegtenis geneem is. Hulle sal op 17 Maart in die gespesialiseerde handelshof in Durban verskyn.

Na bewering is die dokter in Mei 2020 deur die eienaar van die begrafnisonderneming ontbied om iemand dood te verklaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos