Duikers soek nog na 3 seuns wat glo in rivier gegooi is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Polisieduikers soek nou al langer as 17 dae na die lyke van die seuns wat glo in ’n rivier by die Covid-19- informele nedersetting in Driftsands naby Mfuleni gegooi is. Foto: SAPD
Polisieduikers soek nou al langer as 17 dae na die lyke van die seuns wat glo in ’n rivier by die Covid-19- informele nedersetting in Driftsands naby Mfuleni gegooi is. Foto: SAPD

Meer as twee weke nadat die families van vier seuns van ’n informele nedersetting in Mfuleni in Kaapstad hulle as vermis aangemeld het, is die soektog na drie van hulle wat nog nie gekry is nie ’n saak van dringendheid, sê die Wes-Kaapse polisie.

Volgens die polisie is die seuns in ’n voorval van boendoegeweld aangerand en in ’n rivier in Driftsands gegooi.

Sommige inwoners van die Covid-19- informele nedersetting het die vier, onder wie twee broers, as verdagtes in ’n diefstal uitgewys en glo eie reg gebruik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos