FOTO'S: ‘Hoendervoer’ toe renosterhoring

akkreditasie
Die renosterhorings wat deur die Valke gevind is. Foto: Verskaf
Die renosterhorings wat deur die Valke gevind is. Foto: Verskaf

Die stryd teen renosterstropery duur voort nadat die Valke Maandag beslag gelê het op sowat 72,4 kg se renosterhoring in Kempton Park, Gauteng.

Kol. Katlego Mogale, valke-woordvoerder, sê 17 renosterhorings was versteek in hoendervoer.

“Owerhede het inligting ontvang van ’n verdagte besending wat by ’n pakhuis afgelewer is. Die horings was in ’n blou geiser versteek gewees. Die geiser was ook gevul met hoendervoer,” sê Mogale.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos