Gemeenskap soek na man wat tiener verkrag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Verkragter en moordenaar van Ladysmith in KwaZulu-Natal is drie lewenslange vonnisse opgelê.
’n Verkragter en moordenaar van Ladysmith in KwaZulu-Natal is drie lewenslange vonnisse opgelê.

Gemeenskapslede in die noordelike voorstede van Gqeberha het Dinsdag saamgetrek om na die verkragter van ’n tienermeisie te soek.

Dié 15-jarige slagoffer is  Maandag omstreeks 13:00 deur ’n gewapende man agter die West End-swembad in die Bethelsdorp-gebied oorrompel. Sy het van Sanctor High School gestap en was onderweg na ’n plaaslike kliniek, waar sy haar ma sou ontmoet.

Kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, sê die meisie het agter ’n man gestap, voordat hy skielik gaan stilstaan het. Die meisie het verby hom gestap, waarna hy ’n vuurwapen uitgehaal en haar by naby geleë bosse ingedwing en verkrag het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos