Treurspel in NS: Familie nog te geskok om te praat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Graham Dickason het Donderdagaand op die lyke van sy drie dogters in hul woning in Timaru, Nieu-Seeland, afgekom. Foto: Facebook/Lauren Dickason
Graham Dickason het Donderdagaand op die lyke van sy drie dogters in hul woning in Timaru, Nieu-Seeland, afgekom. Foto: Facebook/Lauren Dickason

Hulle waardeer die ondersteuning, maar Wendy en Malcolm Fawkes, ouers van Lauren Dickason, is nie in ’n posisie – of toestand – om te praat nie.

Die Pretoriase dokter, wie se drie dogtertjies Donderdag in hul nuwe tuiste in Timaru, Nieu-Seeland, vermoor gevind is, was volgens oorsese media self beseer toe haar man, Graham Dickason, ’n ortopediese chirurg, hulle gevind het.

Malcolm het Vrydag deur middel van boodskappe gekommunikeer en in kort dieselfde “verklaring” gestuur waarmee die familie navrae beantwoord.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 68/3
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 1
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 79/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.02
+0.4%
Silwer
23.95
+3.1%
Palladium
2,091.50
+3.7%
Platinum
1,041.50
+0.2%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.6%
Industriële 25
84,631
+0.5%
Finansiële 15
13,990
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos