Groot slag teen veediewe in Vrystaat geslaan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die drie verdagtes wat nog in die hof moet verskyn. Foto: SAPD
Die drie verdagtes wat nog in die hof moet verskyn. Foto: SAPD

Lede van die polisie se veediefstaleenheid op Odendaalsrus in die Vrystaat stap breëbors nadat hulle daarin kon slaag om vyf vermeende veediewe in hegtenis te neem.

Vee ter waarde van meer as R1 miljoen is aan die eienaars terugbesorg.

Brig. Motantsi Makhele, polisiewoordvoerder, sê die eenheid is deur die misdaadintelligensie-eenhede van Welkom en Smithfield, Welkom se eenheid vir openbare orde en taktiese reaksiespan en nog polisielede ondersteun.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 37/1
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 1
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 27/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.0%
Rand - Pond
20.08
+0.5%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,773.34
+0.5%
Silwer
23.96
+3.3%
Palladium
2,091.50
+3.5%
Platinum
1,045.50
+0.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.7%
Industriële 25
84,631
+0.5%
Finansiële 15
13,990
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos