‘Help ons teen veediewe, ons gaan onder,’ pleit VS-boere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Veeboere in die Vrystaat sê die polisie moet dringend meer hulpbronne beskikbaar stel om veediefstal te beveg. Dié foto is ’n paar jaar gelede ten tyde van ’n polisieoptrede in Qwaqwa geneem.
Veeboere in die Vrystaat sê die polisie moet dringend meer hulpbronne beskikbaar stel om veediefstal te beveg. Dié foto is ’n paar jaar gelede ten tyde van ’n polisieoptrede in Qwaqwa geneem.

Die tekortkominge by veediefstaleenhede in die Vrystaat dra by tot wat bykans as ekonomiese sabotasie in die landboubedryf beskou kan word.

Dít is die mening van Vrystaat Landbou (VL) en die Rooivleisprodusenteorganisasie (RPO), wat ’n gesamentlike mediaverklaring uitgereik het.

Jakkals le Roux, voorsitter van VL se landelike veiligheidskomitee, sê dit bekommer hom dat veediefstal op die oog af nie deur die polisie as ’n prioriteit geag word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.9%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.64
-0.3%
Silwer
23.94
-1.0%
Palladium
1,994.00
-0.8%
Platinum
1,019.16
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.5%
Alle aandele
67,494
-0.4%
Hulpbronne 10
63,048
-1.1%
Industriële 25
87,148
-0.2%
Finansiële 15
14,043
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos