Hét jou katvis!

akkreditasie
’n Eensame 75-jarige vrou van Kempton Park het smoorverlief geraak op dié foto van ’n “Italianer” en sy hond. Dit was toe al die tyd ’n foto van ’n Australiese minister.
’n Eensame 75-jarige vrou van Kempton Park het smoorverlief geraak op dié foto van ’n “Italianer” en sy hond. Dit was toe al die tyd ’n foto van ’n Australiese minister.

Die Covid-19-pandemie het bedrieërs wat goedgelowige internetgebruikers teiken en groot geld loslieg net slimmer gemaak, sê John Alexander van Royal Investigations.

Die booswigte pas nou hul storielyne aan om by die pandemie te pas. So kon hulle byvoorbeeld nie meer stories spin dat hulle “gereeld vir sake reis” nie, weens die beperkings op internasionale reise. Hulle kan ook nie sommer net foto’s van prominente persone wat in duur restaurante sit of uitspattig vakansie hou as hul eie gebruik nie. Maar hulle is net so bedrywig as voorheen.

Suid-Afrika is 18de uit 20 lande wat die hoogste koerse van internethengel het, wys ’n verslag van Techshielder, ’n internasionale tegnologiemaatskappy. In 2020 was daar 190 gevalle van bedrog weens internethengel in Suid-Afrika wat tot meer as R134 miljoen se verliese gelei het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos