Hoë in mynbedryf erg beseer in ‘mislukte rooftog’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bert van den Berg Foto: Pan African Resources
Bert van den Berg Foto: Pan African Resources

Die bedryfshoof van die mynmaatskappy Pan African Resources is Sondagaand in ’n vermoedelik mislukte rooftog by sy huis in Johannesburg geskiet.

Die maatskappy sê Maandag in ’n verklaring op die JSE se nuusdiens, Sens, dat Bert van den Berg “ernstig beseer is in ’n mislukte rooftog by sy huis”.

Volgens Fin24 is Van den Berg in ’n stabiele toestand in die hospitaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.21
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,783.08
-0.6%
Silwer
22.80
-1.5%
Palladium
1,797.33
+2.6%
Platinum
960.66
+0.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos