JF-leerling se selfoon met mes teen keel geroof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie, iStock.
Foto ter illustrasie, iStock.

’n Gr. 8-leerling van die Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is op pad terug van ’n winkelsentrum in die stad met ’n mes teen die keel gedreig en van sy selfoon beroof toe hy en ’n maat deur vyf mans oorval is.

Die twee maats was op Erfenisdag te voet vanaf die Loch Logan-waterfront op pad na die een se huis wat stapafstand van die sentrum is. Hulle is in Parfitrylaan tussen At Horakstraat en Parkweg aangeval.

Die ma van die leerling sê die kinders het besluit hulle gaan huis toe loop nadat hulle by die sentrum was en is omstreeks 14:30 oorval.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,785.56
+0.9%
Silwer
24.38
+3.0%
Palladium
2,075.50
-1.3%
Platinum
1,055.69
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos