Kimberley: 4 in saak oor diamantbedrog kry borgtog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Valke in die Noord-Kaap het Woensdag vier senior amptenare van die Noord-Kaapse departement van finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme vir die beweerde bedrog van meer as R6,7 miljoen in hegtenis geneem. Foto: Verskaf
Die Valke in die Noord-Kaap het Woensdag vier senior amptenare van die Noord-Kaapse departement van finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme vir die beweerde bedrog van meer as R6,7 miljoen in hegtenis geneem. Foto: Verskaf

Vier senior staatsamptenare van die Noord-Kaap, wat na bewering bedrog gepleeg het met R6,7 miljoen wat die Europese Unie (EU) vir opleiding geskenk het, is Donderdagoggend op borgtog vrygelaat.

Die Valke se ondersoek het uiteindelik Woensdag tot die inhegtenisneming van die amptenare van die departement van finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme gelei.

’n Span van die Valke het vroeg die oggend met lasbriewe op Patrick Seboko (66), ’n voormalige departementshoof, Kuberin Packirisamy (60), hoof finansiële hoof, Tebogo Basil Gaborone (46), ’n senior bestuurder van die projekspan, en Lizette Wyngaard (56), hoofdirekteur vir handel en sektorontwikkeling, toegeslaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos