Kopstamp: Polisie soek hóm

akkreditasie
Die voormalige provinsiale rugbyspeler Leon van der Watt.
Die voormalige provinsiale rugbyspeler Leon van der Watt.

Leon van der Wath (50) is die gewese Vrystaat- en Griekwa-rugbyspeler wat deur die polisie gesoek word ná die beweerde aanranding op 8 April in ’n Bloemfonteinse kuierplek toe hy ’n sakevrou en kankerlyer na bewering met die kop gestamp het.

Kapt. Chaka Marope, polisiewoordvoerder, het bevestig dit is Van der Wath na wie hulle soek. “Ons weet nie of hy dalk na Namibië is nie,” sê Marope.

Intussen is die Bloemfonteinse sakevrou se oë nog pimpel en pers nadat sy glo ’n week tevore deur die oudrugbyspeler in ’n kuierplek met die kop gestamp is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,832.34
-0.9%
Silwer
23.74
-0.3%
Palladium
2,354.04
+6.9%
Platinum
1,052.70
+2.3%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos