Levubu: Seun help vlamme blus, weet nie ouers is in huis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dit is hoe die plaashuis van die Cloete-egpaar van Levubu in Limpopo lyk nadat ‘n onbekende aantal mans hulle Woensdagmiddag aangeval en die huis aan die brand gesteek het. Foto: Verskaf
Dit is hoe die plaashuis van die Cloete-egpaar van Levubu in Limpopo lyk nadat ‘n onbekende aantal mans hulle Woensdagmiddag aangeval en die huis aan die brand gesteek het. Foto: Verskaf

Die seun van die egpaar van Levubu in Limpopo wie se ouers Woensdagmiddag vermoor is, het gehelp om die brand in die plaashuis te blus, sonder dat hy geweet het sy ouers se verkoolde lyke is in die huis.

Andries Cloete (33), wat ook in Levubu woon en boer, het saam met Fanie Havenga, voorsitter van die Soutpansberg-distrikslandbou-unie en die plaaswag, verbete probeer om die brand te blus.

Nadat die brand geblus is, is Havenga die huis in, waar hy op Ina (66) en haar man, Louis Cloete (71), se verkoolde lyke in die slaapkamer afgekom het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 153/4
Namibia 130/4
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 318/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.96
+1.2%
Rand - Pond
19.88
+0.1%
Rand - Euro
16.81
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.7%
Goud
1,825.45
+0.1%
Silwer
21.67
+0.3%
Palladium
2,070.21
+2.1%
Platinum
956.99
+1.1%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,385
+1.4%
Alle aandele
70,060
+1.2%
Hulpbronne 10
73,231
+1.9%
Industriële 25
78,299
+1.6%
Finansiële 15
15,949
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos