Man bly agter tralies vir poging tot moord op Bethlehem-tiener

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

’n 30-jarige man bly in aanhouding nadat hy na bewering sy eksmeisie se 14-jarige suster herhaaldelik met ’n skerp voorwerp gesteek het omdat hy glo onder die indruk was sy steek haar suster weg.

Vusi Radebe bly agter tralies nadat hy Vrydag vlugtig in die landdroshof in Bethlehem verskyn het vir poging tot moord op ’n tienermeisie in Bohlokong, Bethlehem, verlede naweek.

Hy is Woensdag vir verlede Sondag se voorval aangekeer. Hy sal na verwagting volgende week weer in die hof verskyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.5%
Rand - Euro
16.82
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,784.61
+0.8%
Silwer
24.34
+2.8%
Palladium
2,072.50
-1.5%
Platinum
1,054.50
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos