Man vasgetrek in vermoorde vrou (80) se bakkie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marthie Pauer (80) Foto: Verskaf
Marthie Pauer (80) Foto: Verskaf

Die vermeende moordenaar van ’n bekende inwoner van Louis Trichardt is Saterdag in hegtenis geneem toe hy glo in haar gesteelde bakkie deur die Limpoporivier na Zimbabwe wou vlug.

Trevor Gumbe (27), ’n Zimbabwiër, wou die Limpoporivier by Tshikundo na sy geboorteland oorsteek toe die polisie hom in hegtenis geneem het.

Hy het Marthie Pauer (80) glo in haar huis in Forestry-weg in Louis Trichardt vermoor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
+0.0%
Rand - Pond
20.44
+0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.15
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,786.95
-0.3%
Silwer
24.00
-0.6%
Palladium
2,020.00
+0.2%
Platinum
1,025.00
-0.6%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
61,025
0.0%
Alle aandele
67,615
0.0%
Hulpbronne 10
63,620
0.0%
Industriële 25
87,147
0.0%
Finansiële 15
14,027
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos