Man vas oor dagga in boks by koerierdiens in Knysna

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die boks waarin die dagga was.  Foto: Verskaf
Die boks waarin die dagga was. Foto: Verskaf

Die Valke stel ondersoek in nadat dagga van meer as R170 000 in ’n boks onderskep is nadat dit glo by ’n koerier-onderneming in Knysna afgehaal is.

Volgens die Valke is ’n man van Knysna, Thembinkosi Ndwandwa (36), Maandag deur ’n polisiebeampte in hegtenis geneem.

Die polisiebeampte het gesien hoe twee mans die koerier se perseel in Marketstraat verlaat. Die mans het bokse gedra en laat spaander toe die polisielid hulle nader. Die polisielid kon een van hulle, Ndwandwa, vastrek. ’n Boks is oopgemaak en verskeie pakkies dagga van verskeie groottes is daarin gevind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 0
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 25/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,779.51
+0.7%
Silwer
23.96
+3.2%
Palladium
2,096.00
+3.8%
Platinum
1,044.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.1%
Alle aandele
66,912
+0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.4%
Industriële 25
84,631
+0.7%
Finansiële 15
13,990
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos