Moord op ma en baba: Man ontsnap uit polisieselle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Chantelle Ash (20) en haar agt maande oue baba, Tasneem, is in Januarie in ’n gastehuis buite Mokopane in Limpopo vermoor.  Foto: Verskaf
Chantelle Ash (20) en haar agt maande oue baba, Tasneem, is in Januarie in ’n gastehuis buite Mokopane in Limpopo vermoor. Foto: Verskaf

Die vermeende moordenaar van ’n ma en haar baba van Mokopane in Limpopo het Sondagaand uit aanhouding in die polisieselle in die dorp ontsnap.

Mohammad Nasir (29), ’n burger van Bangladesj, staan tereg weens die moorde in Januarie op sy vrou, Chantelle Ash (20), en hul agt maande oue dogter, Tasneem.

Nasir is sowat ’n week ná die moorde in Brixton, Johannesburg, in hegtenis geneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.23
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.49
-1.2%
Platinum
1,057.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos