Man wys lyk van meisie (7) uit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Tshepang Mosikidi (7) se lyk is Maandag in ’n mielieland in die Tlholong-woonbuurt gevind. Foto: Verskaf
Tshepang Mosikidi (7) se lyk is Maandag in ’n mielieland in die Tlholong-woonbuurt gevind. Foto: Verskaf

Die lyk van ’n sewejarige meisie van die Phahameng-seksie in die Tlholong-woonbuurt naby Kestell in die Oos-Vrystaat wat Saterdag vermis geraak het, is Maandag in ’n mielieland opgespoor.

Tshepang Mosikidi se vermeende moordenaar het haar lyk in die mielieland in die Tlholong-woonbuurt aan die polisie uitgewys.

Die 25-jarige vermeende moordenaar sal binnekort in verband met haar verdwyning en moord in die hof verskyn. Hy is Maandag in die Hanchabeng-nedersetting naby Qwaqwa vasgetrek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 219/7
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 153/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.6%
Rand - Euro
16.98
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,770.74
+0.3%
Silwer
23.91
+2.9%
Palladium
2,098.00
+3.5%
Platinum
1,044.55
+0.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos