Matriekleerling dood ná hy sy oom wou beskerm

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Busanda Swartbooi (17) is Vrydagaand doodgesteek toe hy sy oom probeer beskerm het. Foto: Facebook/ Busanda Bino Swartbooi
Busanda Swartbooi (17) is Vrydagaand doodgesteek toe hy sy oom probeer beskerm het. Foto: Facebook/ Busanda Bino Swartbooi

’n Matriekleerling aan die Hoërskool De Aar is Vrydagaand dood toe hy sy oom teen ’n vermeende aanvaller probeer beskerm het.

Kapt. Sergio Kock, polisiewoordvoerder, sê Busanda Swartbooi (17) was Vrydag omstreeks 23:45 saam met sy oom by ’n wegneemete-restaurant in die Nonzwakazi-woonbuurt toe sy oom en ’n 18-jarige glo begin stry.

“Busanda het tussenbeide probeer tree toe sy oom en die verdagte begin stry.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 14/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.8%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,787.47
-0.3%
Silwer
23.96
-0.8%
Palladium
1,993.50
-0.8%
Platinum
1,020.50
-1.0%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.2%
Finansiële 15
14,043
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos