Mesaanvalle in Suider-Paarl ‘byna daaglikse gesig’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Veiligheidsbeampte sit by die slagoffer wat Vrydag in Suider-Paarl met ’n mes gesteek en beroof is.Foto: Facebook/Drakenstein Farm Watch
’n Veiligheidsbeampte sit by die slagoffer wat Vrydag in Suider-Paarl met ’n mes gesteek en beroof is.Foto: Facebook/Drakenstein Farm Watch

’n 28-jarige man was Vrydag die nuutste slagoffer van genadelose gewapende rowers in Suider-Paarl wat mense van hul selfone, beursies en ander waardevolle besittings beroof.

Die man is deur drie aanvallers oorweldig, beroof en met ’n mes in sy maag en nek gesteek, waarna hy vir dood gelos is, sê Daan van Leeuwen Boomkamp, hoof van Drakenstein Plaaswag.

Volgens hom is dit net een van ’n rits soortgelyke voorvalle in die area, en plaas dit baie druk op die nooddienste.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.45
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,075.00
-1.3%
Platinum
1,054.74
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos