Miljoene se skade in KZN wyl vragmotors brand

akkreditasie
Die uitgebrande wrak van 'n vragmotor wat in Mooirivier, KwaZulu-Natal, onder betogers deurgeloop het wat protes aanteken teen oudpres. Jacob Zuma se gevangenisstraf. Foto: Reuters
Die uitgebrande wrak van 'n vragmotor wat in Mooirivier, KwaZulu-Natal, onder betogers deurgeloop het wat protes aanteken teen oudpres. Jacob Zuma se gevangenisstraf. Foto: Reuters

Hoewel die presiese bedrag nog bereken moet word, word die skade weens betogings in KwaZulu-Natal in dié stadium op meer as R100 miljoen beraam, sê Ravi Pillay, die provinsie se LUR vir ekonomiese ontwikkeling.

Dit kom nadat minstens 37 vragmotors teen Sondagmiddag deur betogers in KwaZulu-Natal aan die brand gesteek is, wat vermoedelik ondersteuners van oudpres. Jacob Zuma is. Dié oproeriges is glo ontevrede omdat dié oudstaatshoof in die tronk is.

“Ons het nog nie ’n presiese bedrag vir die skade bereken nie, maar ’n konserwatiewe raming sal R100 miljoen wees,” het Pillay Sondag op ’n besoek aan Mooirivier gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos