Moord op Walter Meyer: Familie hoop op geregtigheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Sophia Meyer tydens haar tweede verskyning in die hof net nadat haar man, Walter Meyer, vermoor is. Foto: Anena Burger
Sophia Meyer tydens haar tweede verskyning in die hof net nadat haar man, Walter Meyer, vermoor is. Foto: Anena Burger

Die familie van Walter Meyer, bekende landskapskilder wat op 22 Desember 2017 na bewering deur sy vrou, Sophia (33), vermoor is, hoop dat geregtigheid sal geskied wanneer uitspraak Dinsdag in die streekhof in Upington gelewer word.

Só het Monica Meyer Huisamen, Meyer se suster, Maandagmiddag uit Kanada gesê.

Die familie wag al meer as drie jaar om afsluiting te kry, en Huisamen sê die uitgerekte saak eis sy tol.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 216/3
Western Province 0
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 21/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
16.98
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,779.51
+0.7%
Silwer
23.96
+3.2%
Palladium
2,096.00
+3.8%
Platinum
1,044.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.1%
Alle aandele
66,912
+0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.3%
Industriële 25
84,631
+0.7%
Finansiële 15
13,990
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos