Motoris skiet rower dood ná hy oor spykers ry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Voorbeeld van die spykers wat rowers op paaie neersit. Foto: SAPS
’n Voorbeeld van die spykers wat rowers op paaie neersit. Foto: SAPS

’n Motoris het een van drie rowers doodgeskiet wat op hom en sy gesin toegeslaan het nadat hul motor oor spykers in die pad gery het.

Die polisie het gewaarsku dat motoriste in Gauteng veral op die R80-pad in Tshwane waaksaam moet wees nadat die gesin Vrydagaand die jongste slagoffers van ’n aanval deur sogenaamde “ysterpenrowers” was.

Die rowers het die gesin omstreeks 21:00 op dié pad in Akasia, noord van Pretoria, aangeval nadat hul voertuig oor die penne in die pad gery het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos