Niemand nog aangekeer ná tref-en-trap by Kovsies

akkreditasie
Litemba Mpambani is op 24 April vanjaar omstreeks 22:00 doodgery.
Litemba Mpambani is op 24 April vanjaar omstreeks 22:00 doodgery.

Niemand is nog aangekeer nie vir ’n tref-en-trap-ongeluk naby die hoofingang van die Universiteit van die Vrystaat (UV) waarin ’n belowende kunsstudent vroeër gesterf het.

Litemba Mpambani (23), ’n vierdejaarstudent in kuns aan die UV, is in April vanjaar dood toe sy naby die hoofingang van die UV raakgery is.

Mpambani is op die toneel dood verklaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 18/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.8%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,787.47
-0.3%
Silwer
23.96
-0.8%
Palladium
1,993.50
-0.8%
Platinum
1,020.50
-1.0%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.2%
Finansiële 15
14,043
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos