NS-treurspel: Sy sou my gesê het as sy probleme het, sê oppasser

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Mandy Sibanyoni   Foto:  AP
 

Foto: 
 
AP
Mandy Sibanyoni Foto: AP Foto: AP

Die voormalige oppasser van die drie Suid-Afrikaanse kinders wat in Nieu-Seeland vermoor is, kan nie glo dat die ma aan nageboortelike depressie gely het nie.

Mandy Sibanyoni, wat Liane (6) en die tweejarige tweeling, Karla en Maya Dickason, opgepas het toe hulle nog in Suid-Afrika gewoon het, sê dr. Lauren Dickason was opgewonde oor haar eersgeborene en later oor die tweeling se koms.

“Sy was ’n goeie en liefdevolle ma. Ons het baie intieme goed met mekaar gedeel en sy sou vir my gesê het as sy depressief was. Ek sou ook tekens daarvan herken het aangesien my suster ook depressie het.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.55
+1.0%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.00
-1.3%
Platinum
1,056.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos