NS-tragedie: Pa voel ‘verlore’ ná kinders se dood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Blomme, ballonne en speelgoed buite die Dickasons se huis in Nieu-Seeland ter nagedagtenis aan die drie vermoorde meisies.  Foto: Jacqueline Harris
Blomme, ballonne en speelgoed buite die Dickasons se huis in Nieu-Seeland ter nagedagtenis aan die drie vermoorde meisies. Foto: Jacqueline Harris

Die pa van die drie Suid-Afrikaanse meisies wat in Nieu-Seeland vermoor is, voel “verlore” ná hul dood.

Dr. Graham Dickason het Donderdagaand die lykies van sy drie dogters, Liane (6) en haar tweejarige tweelingsussies, Karla en Maya, in die gesin se huis gevind toe hy van ’n werksgeleentheid terugkeer.

Graham, sy vrou, Lauren, ook ’n dokter, en hul dogters het onlangs ná hul verpligte kwarantydperk in ’n huis in die hawestad Timaru ingetrek. Hulle het onlangs na Nieu-Seeland geëmigreer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.77
+0.9%
Silwer
24.37
+2.9%
Palladium
2,076.50
-1.3%
Platinum
1,055.50
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos