Deel

‘Ons moet met mans praat oor geslagsgeweld’ – Cele

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cleo Diko  Foto: Facebook/Keep The Energy
Cleo Diko Foto: Facebook/Keep The Energy

As Suid-Afrika ’n oplossing wil hê vir geslagsgeweld, gaan ernstig met mans gepraat moet word. Die oplossing lê by mans, want hulle “is siek”.

Bheki Cele, minister van polisie, het dit Woensdagaand gesê toe hy die gedenkdiens van die vermoorde Cleo Diko van Mitchells Plain bygewoon het.

Haar lyk is op 27 Januarie vanjaar onder die vloer van ’n buitekamer van die verdagte se ma se huis in Mitchells Plain gevind. Diko is op 14 Oktober verlede jaar laas gesien, maar is eers op 26 Januarie as vermis aangemeld. Haar ouderdom is aanvanklik as 25 aangegee, maar sy was ten tyde van haar dood 34 jaar oud.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos