Oplettende polisie trek 2 vas ná aanval op egpaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die polisie het nog nie die aanvallers voorgekeer wat vir die skietdood van vier jong mans in Wellington verantwoordelik was nie.  Foto: André Damons
Die polisie het nog nie die aanvallers voorgekeer wat vir die skietdood van vier jong mans in Wellington verantwoordelik was nie. Foto: André Damons

Twee verdagtes is danksy oplettende polisie vasgetrek kort nadat hulle betrokke was by ’n aanval op ’n egpaar van Westonaria, Gauteng.

Kol. Noxolo Kweza, polisiewoordvoerder, sê ’n 66-jarige vrou is Donderdag in die arm gesteek en haar 71-jarige man met ’n hamer oor die kop geslaan, voordat hulle beroof is.

“Die bejaarde egpaar was tuis, maar die man was iewers anders besig. Vier mans het die vrou in die huis oorval, haar gesteek en vasgebind en toe op die niksvermoedende man gewag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos