Oupa in KZN doodgeskiet ná hy sy kleinseun aflaai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Noodpersoneel en lede van Rusa op die toneel van die skietvoorval Vrydag in Verulam, KwaZulu-Natal. Foto: Rusa
Noodpersoneel en lede van Rusa op die toneel van die skietvoorval Vrydag in Verulam, KwaZulu-Natal. Foto: Rusa

’n Man is Vrydag in Trenance Park in Verulam, KwaZulu-Natal, doodgeskiet en van sy vuurwapen beroof.

Prem Balram, woordvoerder van die Reaksie-eenheid Suid-Afrika (Rusa), ’n plaaslike veiligheidsmaatskappy, sê die 76-jarige man is in sy Toyota Corolla op die hoek van Trenance- en Cottonwood-rylaan doodgeskiet.

“Paramedici is omstreeks 12:30 ontbied en het die man dood verklaar. Hy is vyf keer geskiet. Hy is ook van sy 9 mm-pistool beroof,” sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 68/3
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 63/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.84
+0.4%
Silwer
23.97
+3.3%
Palladium
2,090.93
+3.6%
Platinum
1,044.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.6%
Industriële 25
84,631
+0.5%
Finansiële 15
13,990
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos