Polisie in NMB kry 8 gesteelde voertuie binne 2 dae terug

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie.
Ter illustrasie.

Die polisie het binne twee dae agt voertuie teruggekry wat in September in die Nelson Mandelabaai-metro gekaap of gesteel is.

In een van die jongste gevalle het die polisie se honde-eenheid Vrydag ’n afleweringsvoertuig opgespoor binne ’n uur nadat dit in Albanyweg in Gqeberha gekaap is.

Kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, sê die afleweringsvoertuig is omstreeks 08:30 deur gewapende mans in ’n bakkie tot stilstand gedwing. Die voertuig is na die Railway-woonstelle in New Brighton geneem, waar die vrag deur die kapers op die sypaadjie uitgepak is. Die kapers het die bestuurder en sy passasier met die afleweringsvoertuig in Nhoyostraat in KwaZakhele gaan aflaai en weggery.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 68/3
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 63/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.02
+0.4%
Silwer
23.95
+3.1%
Palladium
2,091.50
+3.7%
Platinum
1,041.50
+0.2%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.6%
Industriële 25
84,631
+0.5%
Finansiële 15
13,990
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos