Polisie se optrede by betoging in Seepunt ondersoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Honderde Kapenaars het Saterdag op die Promenade in Seepunt teen die Covid19-inentings betoog.  Foto: Facebook/Kouthar Davids
Honderde Kapenaars het Saterdag op die Promenade in Seepunt teen die Covid19-inentings betoog. Foto: Facebook/Kouthar Davids

Die polisie gaan ondersoek instel na die gebrek aan optrede van ander polisiebeamptes Saterdag by ’n betoging in Seepunt teen Covid-19-inentings. Sowat 600 mense het aan dié betoging deelgeneem.

Kort nadat foto’s en video’s van die betoging op sosiale media die ronde begin doen het, het Kapenaars begin vra waarom die polisie niks gedoen het aan die feit dat die mense die Wet op Rampbestuur met betrekking tot die nasionale staat van inperking oortree het nie?

Brig. Novela Potelwa, polisiewoordvoerder, het Maandag gesê ’n ondersoek is op provinsiale vlak gelas. “’n Interne polisieondersoek word nou gedoen na die byeenkoms Saterdag by Seepunt se Promenade. Daarom kan ons in dié stadium geen besonderhede bekend maak nie,” sê Potelwa.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos