Polisie soek verdagte ná man, meisie in bed geskiet is

akkreditasie
Die man wat as Mandla Mgadi bekend staan, word vir moord en poging tot moord gesoek.
Die man wat as Mandla Mgadi bekend staan, word vir moord en poging tot moord gesoek.

’n Man wat na bewering ’n 34-jarige man en sy meisie verlede week geskiet het terwyl hulle gelê en slaap het, word in die Wes-Kaap in verband met moord gesoek.

Sers. Noloyiso Rwexana, polisiewoordvoerder, het die verdagte as Mandla Mgadi geïdentifiseer en sê hy is vermoedelik tussen Wesbank, Delft en Mitchells Plain in Kaapstad.

Sy sê die polisie soek hierdie verdagte vir twee moorde en poging tot moord nadat hy 02:00 ’n paartjie geskiet het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos