Polisiehond snuffel dwelms van meer as R700 000 uit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die tas met die pakke dagga.  Foto: Verskaf
Die tas met die pakke dagga. Foto: Verskaf

Dwelms van meer as R700 000 is die naweek in twee afsonderlike voorvalle op passasiersbusse deur ’n polisiehond van die K-9-eenheid van die Sentraal-Karoo in Beaufort-Wes uitgesnuffel.

Kapt. Malcolm Pojie, polisiewoordvoerder, sê ’n passasiersbus, wat Sondag van Johannesburg na Kaapstad op pad was, is afgetrek en deursoek.

Angie, ’n narkotika-hond, het twee tasse op die bus uitgesnuffel. By nadere ondersoek het die polisie afgekom op 12 plastieksakke met 12 000 mandraxtablette daarin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos