Polisielid en sy vrou se lyke in straat gevind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Die polisie in die Wes-Kaap ontken dat die Grassy Park-polisiekantoor onderbeman is.  Foto: Andre Damons
Foto ter illustrasie. Die polisie in die Wes-Kaap ontken dat die Grassy Park-polisiekantoor onderbeman is. Foto: Andre Damons

Die lyke van ’n polisieman en sy vrou is Vrydagaand in Cosmo City, Johannesburg, aangetref.

Albei is geskiet en die wapen wat vermoedelik gebruik is, is by hulle gevind. Die polisielid het ’n skietwond aan sy regterslaap gehad en sy vrou is agter in die kop geskiet. Die polisielid was ’n sersant in die Honeydew-taakspan.

Grace Langa, woordvoerder van die polisie se onafhanklike ondersoekdirektoraat (Opod), sê die polisielid het Vrydagaand omstreeks 22:30 ’n staatsvoertuig na ’n kollega geneem. Die kollega was op bystanddiens.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos