Polisieman help glo om voertuig se buffer te steel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie deur Unsplash (Bill Oxford)
Foto ter illustrasie deur Unsplash (Bill Oxford)
Photo by Bill Oxford on Unsplash

’n Polisieman in Noordwes wat glo met mense van die publiek saamgesweer het om ’n voertuig se buffer te steel, is die afgelope week vasgetrek.

Brig. Sabata Mokgwabone, polisiewoordvoerder in Noordwes, sê in ’n mediaverklaring die drie verdagtes het reeds in die landdroshof in Molopo, Mmabatho, verskyn. Konst. Meshack Masiza (26) en Motlamedi Lekalake (24) is albei op borgtog van R500 vrygelaat. Jabufor Ngwa (39) is nog in aanhouding sodat sy adres nagegaan kan word.

Die drie is op 19 September naby Mahikeng in hegtenis geneem danksy die wakker optrede van ’n veiligheidswag. Konst. Masiza het glo vir die wag gejok deur te beweer hy is aan diens toe hy en sy vermeende makkers op dié dag by die polisie se voertuigskut in Rooigrond digby Mahikeng opgedaag het. Hulle het na bewering die terrein betree en is na een van die voertuie wat by die skut geberg word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos