Rowers steel brandstof, skiet man 3 keer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Een van die tenkwaens wat gebruik is om diesel te steel. Foto: Verskaf
Een van die tenkwaens wat gebruik is om diesel te steel. Foto: Verskaf

’n Groep rowers wat voorgegee het dat hulle brandstof wil koop, het ’n sakeman van Limpopo van ’n groot hoeveelheid brandstof beroof.

’n Werknemer van Alliance Fuel in Louis Trichardt is drie keer geskiet in die voorval. Alliance is ’n grootmaatverskaffer van brandstof in dié dorp.

Luidens ’n polisieverklaring het ’n vragmotor Saterdag omstreeks 19:00 by Alliance se perseel in Bronnstraat opgedaag en gevra dat die hek oopgemaak word. Dié perseel is aan die buitewyke van Louis Trichardt se nywerheidsgebied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 153/4
Namibia 88/2
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 318/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.95
+1.3%
Rand - Pond
19.89
+0.1%
Rand - Euro
16.80
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.7%
Goud
1,828.35
+0.2%
Silwer
21.69
+0.4%
Palladium
2,078.50
+2.5%
Platinum
961.00
+1.5%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,407
+1.5%
Alle aandele
70,087
+1.3%
Hulpbronne 10
73,348
+2.1%
Industriële 25
78,387
+1.7%
Finansiële 15
15,895
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos