Seun breek hond se been ‘om sy krag te toets’

akkreditasie
Roger die hond wie se been Sondagaand gebreek is toe sy eienaar “sy krag wou toets”.
Roger die hond wie se been Sondagaand gebreek is toe sy eienaar “sy krag wou toets”.

Waarskuwing: Die inhoud van hierdie berig kan lesers ontstel.

“Dit was vreeslik. Die ou was histeries en deurmekaar en intussen het die hond gebloei en onophoudelik getjank van die pyn,” sê Duan Matthee, ’n inspekteur van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Bloemfontein, oor sy nagmerrieondervinding Sondagaand.

Matthee sê iemand het net ná 23:00 gebel en gesê hulle hoor ’n hond in die Bayswater-omgewing erg tjank.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 77/0
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.13
+0.9%
Rand - Pond
21.54
+0.1%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,796.56
+0.2%
Silwer
23.33
+0.8%
Palladium
1,792.72
+2.4%
Platinum
963.25
+0.8%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,142
+1.2%
Alle aandele
69,500
+1.3%
Hulpbronne 10
65,065
+1.6%
Industriële 25
93,194
+0.3%
Finansiële 15
13,407
+3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos