Seun verslae ná moord op 80-jarige ma in Louis Trichardt

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Marthie Pauer (80), wat Donderdag dood in haar huis in Louis Trichardt, Limpopo, aangetref is. Foto: Marthie Pauer
Marthie Pauer (80), wat Donderdag dood in haar huis in Louis Trichardt, Limpopo, aangetref is. Foto: Marthie Pauer

’n Bekende inwoner van Louis Trichardt in Limpopo is Donderdag dood in haar huis aangetref nadat sy klaarblyklik in haar kamer oor die kop geslaan en diep wonde aan haar lyf opgedoen is.

’n Vriendin van die 80-jarige Marthie Pauer se een seun, Junior, het op haar lyk afgekom nadat hy haar gevra het om te gaan kyk of alles reg is daar.

Junior, ’n adjudant-offisier in die polisie, het Vrydag gesê hy is verlam deur die nuus.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 106/4
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 1
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 101/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.8%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.81
+0.5%
Silwer
23.95
+3.4%
Palladium
2,099.89
+3.8%
Platinum
1,041.00
+0.3%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.2%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.8%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos