Seuntjie wou weet of hy ook gaan sterf

akkreditasie
Wilma van Tonder
Wilma van Tonder

Gaan sy hom ook doodmaak? het ’n vyfjarige seuntjie die huiswerker gevra wat na bewering sy ma voor hom aangerand en met ’n mes doodgesteek het.

Wilma van Tonder, ’n huisvrou van Lonehill, Sandton, is op 12 Oktober vermoor. Sy sou Woensdag 43 jaar oud geword het.

Die seuntjie het blykbaar ure lank by sy ma se lyk gebly voordat sy pa, Mario, by die huis opgedaag het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.12
+1.4%
Rand - Pond
20.63
+1.1%
Rand - Euro
17.14
+1.4%
Rand - Aus dollar
10.98
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,841.53
+0.0%
Silwer
24.59
+1.8%
Palladium
2,061.42
+2.9%
Platinum
1,048.51
+2.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos