‘Só gaan SA gou sonder kundigheid in polisie wees’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Bheki Cele
Bheki Cele
Adrian de Kock

Daar is groot kommer oor die gebrek aan opleiding in die polisie en kenners meen selfs dat Suid-Afrika binnekort sonder die nodige kundigheid in die polisie kan sit om polisiëring van gehalte te verseker.

Bheki Cele, minister van polisie, het Donderdag openlik erken dat daar in die laaste twee jaar geen opleiding van rekrute was nie.

Hy het op ’n vergadering met Popcru in Boksburg aan die Oos-Rand gesê in 2020 moes sowat 7 000 nuwe lede opgelei word. “Ons het niemand opgelei nie. Die afgelope jaar het ons ook niemand opgelei nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 42/2
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 1
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 44/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.0%
Rand - Pond
20.08
+0.5%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,773.34
+0.5%
Silwer
23.96
+3.3%
Palladium
2,091.50
+3.5%
Platinum
1,045.50
+0.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.7%
Industriële 25
84,631
+0.5%
Finansiële 15
13,990
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos