Soektog na kapers wat LUR van Mpumalanga ontvoer, beroof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Speedy Mashilo, Mpumalanga se LUR vir menslike nedersettings en ANC-streekvoorsitter.  Foto: Speedy Mashilo Twitter-blad
Speedy Mashilo, Mpumalanga se LUR vir menslike nedersettings en ANC-streekvoorsitter. Foto: Speedy Mashilo Twitter-blad

Die polisie in Mpumalanga het ’n uitgebreide soektog van stapel gestuur na die verdagtes wat Speedy Mashilo, LUR vir menslike nedersettings en ANC-streekvoorsitter, verlede week tussen Ekangala en KwaMhlanga gekaap het.

Netwerk24 het vroeër berig Mashilo het Donderdag omstreeks 12:00 met sy Toyota Hilux-bakkie op die R568 gery toe ’n BMW-sedan hom verbygesteek het.

Die insittendes van die BMW het vuurwapens op Mashilo gerig en hom gedwing om stil te hou. Een van die mans het Mashilo in die BMW gedwing terwyl ’n ander een sy bakkie bestuur het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Stormers 12
Lions 13
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Wolverhampton Wanderers 0
Liverpool 0
besig om te laai... Regstreeks
Southampton 1
Brighton and Hove Albion 0
besig om te laai... Regstreeks
Newcastle United 1
Burnley 0
besig om te laai... Regstreeks
Ospreys 13
Ulster 10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos