Staking van medikasie kon Lauren knak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Sagte speelgoed en blommeruikers is die afgelope week tydens ’n nagwaak voor die wooneenheid in Timaru neergelê waar die tragedie plaasgevind het. Foto: George Heard/New Zealand Herald
Sagte speelgoed en blommeruikers is die afgelope week tydens ’n nagwaak voor die wooneenheid in Timaru neergelê waar die tragedie plaasgevind het. Foto: George Heard/New Zealand Herald

Weldoeners het reeds sowat R200 000 ingesamel om Graham Dickason te help om sy kinders te begrawe.

Altesaam 444 skenkers het bygedra tot ’n skarefinansiering-veldtog wat in Nieu-Seeland vir hom begin is.

Dickason se vrou, Lauren, word aangehou in verband met die dood van hul drie kinders, Liane (6) en die tweejarige tweeling, Maya en Karla. Die gesin het pas uit Suid-Afrika in Timaru in Nieu-Seeland aangeland, waar Graham as ortopediese chirurg sou werk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 0
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 25/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,779.51
+0.7%
Silwer
23.96
+3.2%
Palladium
2,096.00
+3.8%
Platinum
1,044.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.1%
Alle aandele
66,912
+0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.4%
Industriële 25
84,631
+0.7%
Finansiële 15
13,990
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos