Deel

‘Sterk’ polisiemag vir 3 maande in bendegeteisterde Westbury ontplooi

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Melissa Davids, ’n inwoner en aktivis van Westbury, tydens haar spreekbeurt by die imbizo.Foto’s: Melinda Stuurman
Melissa Davids, ’n inwoner en aktivis van Westbury, tydens haar spreekbeurt by die imbizo.Foto’s: Melinda Stuurman

Bheki Cele, minister van polisie, het Dinsdag “spesiale taakspanne” in Westbury, Johannesburg, ontplooi weens die toename in bendegeweld. Hulle sal die gebied vir drie maande patrolleer.

Daar was die laaste tyd ’n reeks skietvoorvalle in Westbury wat vermoedelik met bendegeweld verband hou. In die laaste naweek van Februarie is 13 mense in skietvoorvalle gewond.

Cele en ’n afvaardiging wat Panyaza Lesufi, Gautengse premier, en Thapelo Amad, uitvoerende burgemeester van Johannesburg, ingesluit het, het Dinsdag ’n imbizo oor misdaadbekamping in Westbury bygewoon. Die imbizo was gemik op gemeenskappe wat deur die Sophiatown-polisiekantoor bedien word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.14
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
968.75
+0.1%
Palladium
1,417.93
+0.8%
Goud
1,957.09
+0.0%
Silwer
23.02
-0.2%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,341
+0.8%
Alle aandele
75,924
+0.9%
Hulpbronne 10
66,105
+1.8%
Industriële 25
102,236
+0.0%
Finansiële 15
15,660
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos