Stropers slaan op renoster en kalf in reservaat toe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie
Foto ter illustrasie

’n Renoster en haar kalf is in ’n natuurreservaat in Krugersdorp vir hul horings doodgemaak.

Veldwagters van die Bothongo Rhino and Lion Nature Reserve se teenstropingseenheid het Woensdag omstreeks 05:30 op die karkasse van die renoster en haar kalf afgekom nadat hulle om 04:00 geweerskote gehoor en ondersoek ingestel het.

“Vanweë die vinnige reaksie van ons veldwagters kon die stropers slegs een van die horings verwyder voordat hulle gevlug het, maar die ma en die kalf is doodgemaak,” sê Mike Fynn, die reservaat se bedryfshoof, in ’n verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.9%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,785.99
+0.9%
Silwer
24.35
+3.0%
Palladium
2,077.00
-1.2%
Platinum
1,056.00
+1.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos