Tlakula josie in oor kuberaanval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Adv. Pansy Tlakula, die voorsitter van die Nasionale Inligtingsreguleerder.   Foto: Deon Raath
Adv. Pansy Tlakula, die voorsitter van die Nasionale Inligtingsreguleerder. Foto: Deon Raath

Adv. Pansy Tlakula, die land se inligtingsreguleerder, sê sy het ’n streng brief aan die departement van justisie geskryf oor die “gebrekkige wyse” waarop hulle die onlangse kuberaanval hanteer het.

“Ons het hulle herinner aan hulle plig om enige breuk in dataveiligheid aan ons te rapporteer. Die verslag wat hulle vir ons gestuur het, was baie algemeen en voldoen beslis nie aan die wetlike vereistes nie,” sê Tlakula.

Die inligtingsreguleerder is geskep deur die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Popia) juis om organisasies wat persoonlike inligting verwerk verantwoordbaar te hou. Maar die departement het bloot die inligtingsreguleerder laat weet hul rekenaarstelsels is gekraak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.5%
Rand - Euro
16.82
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,784.61
+0.8%
Silwer
24.34
+2.8%
Palladium
2,072.50
-1.5%
Platinum
1,054.50
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos