Valke soek transito-rowers wat soos wagte aantrek

akkreditasie
Foto ter illustrasie. Foto: André Damons
Foto ter illustrasie. Foto: André Damons
Foto: André Damons

Transitorowers geklee in uniforms soortgelyk aan dié van veiligheidswagte van Fidelity Cash Solutions word deur die Valke gesoek.

Die Valke het Dinsdag gesê sy nasionale eenheid vir prioriteit- en geweldsmisdrywe ondersoek ’n transitorooftog op 2 Maart verlede jaar by die Stelmark-sentrum op Stellenbosch.

’n Groep gewapende mans het op wagte van Fidelity Cash Solutions toegesak terwyl hulle besig was om geld in ’n kitsbank te laai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos