Vrae nadat 15-jarige glo in hospitaal verkrag is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die ingang van die Stellenbosch provinsiale hospitaal.  Foto: Peter Abrahams/Son
Die ingang van die Stellenbosch provinsiale hospitaal. Foto: Peter Abrahams/Son

Die polisie en Wes-Kaapse departement van gesondheid ondersoek aantygings dat ’n tiener in die Stellenbosch provinsiale hospitaal deur ’n ander pasiënt verkrag is.

Volgens die provinsiale departement is ’n “voorval met ’n minderjarige” verlede Donderdagaand by die hospitaal aangemeld en het die personeel stappe gedoen “om albei mense ter sprake veilig te hou”.

By navraag Dinsdag het die departement bevestig dat hy eers Saterdag die meisie se familie in die hande gekry het om hulle in kennis te stel en ’n besoek te reël.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Munster 10
Connacht 11
besig om te laai... Regstreeks
Cardiff Rugby 20
Sharks 10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos