Vrystaters red vrou van 'struikrower'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die misdaadtoneel sowat 14 km buite Vredefort waar ’n gewapende rower sy rieme styf geloop het toe die plaaslike gemeenskap ’n vrou te hulp gesnel het.
Die misdaadtoneel sowat 14 km buite Vredefort waar ’n gewapende rower sy rieme styf geloop het toe die plaaslike gemeenskap ’n vrou te hulp gesnel het.

’n Vrou van Kroonstad het Sondagmiddag op die teerpad tussen Kroonstad en Vredefort soos ’n besetene teen ’n gewapende rower baklei.

Mieta Mosebi (58) sê sy weet nie hoe om die motoriste en die boeregemeenskap te bedank wat haar gehelp het nie.

Sy was omstreeks 15:30 na Kroonstad op pad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 91/4
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 1
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 91/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.8%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.81
+0.5%
Silwer
23.95
+3.4%
Palladium
2,099.89
+3.8%
Platinum
1,041.00
+0.3%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.2%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.8%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos