Welkom-moord: Polisie, familie desperaat om antwoorde te kry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Vroeëre foto van Bianca van Tonder.  Foto: Facebook/ Bianca Barnard
’n Vroeëre foto van Bianca van Tonder. Foto: Facebook/ Bianca Barnard

’n Verbyganger het die duvet-bedekte lyk van die Welkomse ma in die Lakeview-pan gesien dryf en die polisie in kennis gestel nadat haar voertuig vroeër die dag sowat 4 km van daar gekry is.

So het brig. Motantsi Makhele, provinsiale polisiewoordvoerder, Sondag by navraag gesê oor die moord van Bianca van Tonder (31), ma van ’n vierjarige meisietjie. Van Tonder se lyk is Vrydagmiddag in die pan gekry.

Netwerk24 het vroeër berig dat Van Tonder Vrydag gevind is nadat sy die Donderdagaand nie na haar ouers, Zimmerina en Danie Barnard, se huis teruggekeer het nie en die volgende dag as vermis aangemeld is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos